bekervol bekers — wit en blou, windpomp-reeks en geskenkverpakking

WIE IS bekervol.

bekervol. maak gewone koffietyd besonders!

Ons het unieke Wit en Blou Bekers met Bemoedigende en Inspirerende Afrikaanse Bybelverse, Afrikaanse spreke of Afrikaanse sêgoed! Eg in jou Moedertaal!

Perfek vir jouself of as ’n Spesiale Geskenk.

Lees ons storie

Hoe werk dit

Vier stappe tot jou gunsteling item

  1. 01

    Besoek die aanlyn winkel

  2. 02

    Kies die item van jou keuse en sit in jou mandjie

  3. 03

    Volg die proses en voltooi bestelling met al jou besonderhede en doen betaling

  4. 04

    Ons stuur jou aankope, en jy kan slegs Ontvang en Geniet 😊 Kyk asseblief onder versorging van produkte

Ons storie

Afrikaans, warm en vol

bekervol is gebore uit ’n liefde vir koffie, maar meer nog vir my liefde vir God. Lees hoe die bekers wit en blou — en vol hoop — gebore is.

Lees ons storie